Strategiese Doelwitte

Afdruk PDF

Om die iKapa Elihlumayo beginsel van ‘n tuiste vir almal uit te leef deur die vestiging en instandhouding van ‘n multi-dimensionele kultuursentrum wat fasiliterend tot gemeenskapsontwikkeling en gemeenskapstrots is;


  • Volhoubare plaaslike, nasionale en internasionale ondersteuning vanuit saakmakende belangesfere;
     
  • Om die Batho Phele – inisiatief van deursigtige dienslewering te ondersteun deur volhoubare effektiewe bestuur deur middel van demokratiese deelhouer – inspraak en deursigtige en kreatiewe uitvoering van operasionele projekte binne gegewe wetlike raamwerke;
     
  • Die aanbied van unieke kultuurprogramme tot bemagtiging van individue, groepe en gemeenskappe komplementerend en integrerend tot bestaande ontwikkelingsaktiwiteite in die groter omgewing.
scroll back to top