Die Breytenbach Sentrum strewe daarna om die volgende uitsette te bereik:
- Die erkenning en instandhouding van die Breytenbach kulturele nalatenskap;
- Die bemagtiging van die totale gemeenskap deur middel van uitnemende multi-dimensionele kultuurprogramme en projekte;
- Die volhoubare instandhouding van die Breytenbach Sentrum fasiliteite en terrein as ‘n internasionale kultuurtoerisme-bestemming.
