Voorsitter van Breytenbach Trust word bekroon

Dr Ivan Meyer, Weskaapse Minister van Kuns en Kultuur, oorhandig die toekenning aan Dr Michael le Cordeur as die wenner in die afdeling Taal en Kommunikasie vir sy bydrae tot veeltaligheid en die bevordering van Afrikaans en isXhosa as amptelike tale in die Weskaap.
Die toekennings is onlangs,op 10 Februarie, by Nelson's Creek oorhandig.








A secred place


