Die Bôrdienghuis

bordienghuis_binneBespreek Die Bordienghuis vir jou spesiale verjaardag, huweliksherdenking, produkbekendstelling of klein troue. Ons het spyseniers wat in jou behoeftes kan voorsien, is ten volle gelisensieerd en kan vir jou vermaak reel vir jou spesiale geleentheid.  Ons terme is streng kontant. GEEN kredietkaartfasiliteit, GEEN tjeks.
 
Book Die Bordienghuis for your special birthday, anniversary, product launch or small wedding. We are fully licensed, can organise the entertainment for your event and have caterers to fulfill your every need. Our terms are strictly cash. NO credit card facility, NO cheques.

BAIE BELANGRIK:

Bring gerus jou eie eetgoed, maar GEEN drank nie, aangesien ons ‘n kontant kroeg beskikbaar het. Dankie

VERY IMPORTANT:

Please feel free to bring your own snacks, but NO drinks, as we offer a cash bar. Thank you

25
Mei
2012

Die Bordienghuis - R70 om 20:00


26
Mei
2012

Die Bordienghuis - R30 om 20:00


01
Jun
2012

02
Jun
2012


07
Jun
2012

Die Bordienghuis - R70 om 20:00


09
Jun
2012

Die Bordienghuis - R70 om 20:00


15
Jun
2012

Die Bordienghuis - R70 om 20:00


14
Jul
2012

Die Bordienghuis - R100 om 20:00


21
Jul
2012

Die Bordienghuis - R50 om 20:00



01
Sep
2012

Die Bordienghuis - R100 om 20:00


Kontakbesonderhede

Heinrich von Wielligh
Sel: 082 812 1112
Tel: 021 864 2574

Bankbesonderhede

Bank: CAPITEC
Rekening Naam: BORDIENGHUIS
Rekeningnommer: 12 74 999 861
Takkode: 47 0010 (Bellville)
Stuur bewys van betaling na 
086 549 4699 

bordieng1_side

grevilleas1_side

projekte1_side

nuus1_side

bespreek_kaartjies1

cummings_banner