Beskermheer
Ton Vosloo
Raad van Trustees
Die Raad van Trustees is die eienaars van die Breytenbach Sentrum en beskerm die visie en missie van die sentrum. Hierdie raad bestaan uit:
- Michael le Cordeur (voorsitter)
- Janine Maske (onder-voorsitter)
- Johan Conradie (tesourier)
- Amanda Swart (sekretaris)
- Ampie Coetzee
- Eugenie Wiggins
- Rachel Breytenbach
- Charlotte Cupido (erelid)
- Manie Rust (erelid)
Direksie: Artikel 21-maatskappy
Die Breytenbach Sentrum is ‘n geregistreerde Artikel 21-maatskappy en die oorhoofse finanisiële en algemene bestuur word behartig deur ‘n direksie waaronder:
- Kobie Kotze (voorsitter)
- Eugenie Wiggins (ondervoorsitter)
- Ampie Coetzee
- Francois Theron
- Johan Anker
- Amanda Swart (sekretaris)
- Marlene le Roux
- Naomi Horn
- Danny van Rooyen
- Johan Conradie
- Janine Maske
- Michael le Cordeur