STEF BOS: ONDERSTEUN DEUR BAIN'S WHISKEY
’n Man alleen met ’n klavier, ’n optog van songs deur die tyd: van Papa tot Suikerbossie en veral sy nuutste werk waarin Afrikaans al belangriker word. In 2009 verskyn sy eerste vollengte CD in Afrikaans, ‘Kloofstraat’. Koos Kombuis noem dit sy beste werk tot nou toe. Sien uit na ‘n besonderse aand onder die Wellington se sterre.